Jaarboeke

Projekbeplanning en -bestuur 181


 
Modulekode GSO 181
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Slegs vir studente in gesondheidswetenskappe Behoeftebepaling op gemeenskapsvlak: oorsaak-gevolglogika in projekbeplanning. Omsetting van behoeftes in doelwitte en kapasiteitsanalise. Identifikasie van lewensvatbare gemeenskapsontwikkelingsprogramme en -projekte. Bepaling van projekaktiwiteite, indikatore vir monitering en risikofaktore. Projekbegroting en samestelling van ‘n projekbesigheidsplan.
Modulekrediete 6.00
Diensmodules Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Antropologie en Argeologie
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences